Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Bagdad Cafe Sunday Buffets (Knersvlakte)

July 21, 2019 @ 11:30 am - 5:00 pm

Bagdad is reg vir die koue!

Sop en Bakbrood.

Beespotjie, rys, pampoenkoekies, braaiaartappels, blomkool en slaaie.

Souskluitjies

R125pp

Bespreek asseblief by 084 065 8464. Bring gerus jou eie drankies en kom geniet die heerlike ete en dag saam met ons op die Knersvlakte. Groete Owen.

Details

Date:
July 21, 2019
Time:
11:30 am - 5:00 pm
Event Category: