Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Draaihoek Lapa Moedersdag ete (Vredendal)

May 12 @ 12:30 pm - 5:00 pm

Bederf bietjie die Moeders in u lewe met ’n wêlverdiende kuier by die Draaihoek Lapa Restaurant. Bespreek nou u Tafel deur ons te Inbox of Whatsapp Elaine by 083 233 4859 om teleurstelling te voorkom. Ons het ongelukkig net beperkte plekke beskikbaar. Ons “ingevoerde” Chef uit Springbok “Boepie Botes” soos almal haar hier onthou gaan ons gaste bederf soot net Sy kan…😜😋
Ons gaan ‘n Springkasteel hê en DVD’s speel om die Kiddies besig te hou… As die weer reg is vir swem kan hul enige tyd hul swemklere ook saambring.

Details

Date:
May 12
Time:
12:30 pm - 5:00 pm
Event Category:

Venue

Draaihoek Wildkamp & Lapa