Radio Namakwaland Teleton

Teleton is Radio Namakwaland se jaarlikse fondsinsamelingsgprojek.  

Ons inkomste uit advertensies en borgskappe is nie voldoende om ons verpligtinge na te kom nie.  Teleton inkomste word aangewend om maandelikse tekorte op die begroting aan te vul. Op dié manier kry die gemeenskap die geleentheid om te investeer in die voortbestaan van hulle eie gemeenskapsradio.  Dis nie net ‘n fondsinsamelingsgeleentheid nie, maar ook ‘n tyd wat mense so ‘n  bietjie die probleme vergeet  – ‘n tyd van heerlike saamkuier en lag en ’n tyd waarin harte vir ons oopgemaak word.

2017-07-30
Vredendal
027 213 4208
28 Julie tot 2 Augustu