Doww Dolla - Idma@Kapel

 

Dowwe Dolla tree op 21 April op by Idma-Kapel!

Kom geniet die positiewe atmosfeer en ’n lekker saamlag-sessie om bietjie van die droogte te vergeet!

Kaartjies kos R220 per persoon en R2200 per tafel van 10 persone. Die geleentheid begin om 20:00. Daar gaan borde met heerlike eetgoed op elke tafel wees en jy kan sit en die vertoning geniet terwyl jy salig peusel met ’n drankie in die hand. Sien jou daar! Skakel gerus 082 875 8400 om meer uit te vind.

Besoek ook ons webtuiste by www.idma.co.za

 

 

2018-04-21
Vredendal
082 875 8400
1 day only