Bagdad Cafe - Akkedis Band

Geniet 'n Bagdad Cafe Sondag saam met Akkedis Band. Bespreek jou tafel nou!

 

 

Soetsuurdreegbrode, skaapvleispotjie, gebraaide hoender, braai aartapels, butternut en slaaie. Roomys met sjokoladesous. R145pp, skoliere R95, bespreek asseblief by 0840658464,

2018-03-18
Vanrhynsdorp
0840658464
1 day only