Elvis Blue - Die Keldery Restaurant

 

Op Vrydag, 27 April besoek Elvis Blue, Suid-Afrikaanse musikant en liedjieskrywer, Die Keldery.

 

Besprekings vir die geleentheid is noodsaaklik.

 

Kontak ons by 027 213 3699 vir meer inligting of om jou tafel te bespreek.

 

 

2018-04-27
Vredendal
027 213 3699
1 day only