Manie Jackson - Die Keldery Restaurant

Op Donderdag, 1 Februarie, besoek Manie Jackson, die bekende country en Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Die Keldery. Besprekings vir die geleentheid is noodsaaklik. Kontak ons by 027 213 3699 vir meer inligting of om jou tafel te bespreek.

 

 

2018-02-01
Vredendal
027 213 3699
1 day only