Strandfontein Kersmark

Ons nooi almal hartlik uit na ons kersmark 15 Desember tot 19 Desember. Nou hoef jy nie voor jy met vakansie gaan te jaag om geskenke te koop nie. Kom koop jou geskenke, terwyl jy vakansie hou en kuier saam met ons in ons ruim saal!! Nooi jou hartsmense en kom geniet iets lekkers by ons tee tuin. Ons sien uit daarna om bekendes weer te sien en om vreemdes te ontmoet. Moet dit nie mis nie.....kersmark groete.

2017-12-15
Strandfontein
0828826434
over 4 days