Klawer Wyne BRAAI Kompetisie

KOM BRAAI SAAM EN VIER ERFENISDAG OOR DIE KOLE!!! 

 

PLEK : KLAWER WYNKELDER

 

HOPE KINDERVERMAAK EN MUSIEK DEUR GERT ENGELBRECHT.

 

SPITBRAAI TE KOOP  EN SPESIALE WYN AANBIEDINGE.

 

KONTAK FRANCI OF CARIN BY :

027 216 1530 OM IN TE SKRYF.

 

 

2017-09-24
Klawer
027 216 1530
1 day only