ATKV Rieldans Kwarteindronde

ATKV Rieldans Kwarteindronde

 

Vind plaas op 9 September 2017 op Vredendal Noord se Sportterrein.

 

Tyd : 09:30

 

Toegangsfooi is as volg: R20 - Volwassenes , R10 - Kinders en R10 per voertuig.

2017-09-09
Vredendal
074 235 2635
1 day only