12 Ure Nagrit

All Mountain Bike lovers are invited to join Namaqua Fietsryklub and Maskam Brewing Company for a 12 hour night ride. /

 

Kom deel in die pret en kyk hoeveel kilos ons almal saam kan ry. Spanne kan bestaan uit 1,2 of 3 lede. Die roete is 'n kort veilige sirkelroete rondom MBC en sal nie die oorspronlike MBC roete volg nie. Vure sal brand en Namaqua Fietsryklub sal worsbraai vir sy lede. Alle ekstras moet jy self bring. MBC sal ook oop wees soos normaal. So bring jou fiets, ligte en sommer die familie ook en kom trap saam onder die sterre.'n Prys vir die mees oorspronklikste beligting sal toegeken word - so wees kreatief!

 

 

2017-06-30
Vredendal
0828964661
1 day only