Spookfees

Die Gifberg Spookfees

 

Kaartjies kos R500pp en dit sluit in 'n plek om te kamp asook 'n maaltyd voorberei deur een van ons land se top chefs, Tiaan Langeneggervan Kokke- en Koekedoor faam.

 

Daar gaan ook 'n wyn stalletjie wees te same met 'n kontant kroeg asook 'n stalletjie wat kos verkoop.

 

Daar is egter plekke waar mense kan braai so braai sal daar gebraai word!

2017-03-17
Vanrhynsdorp
071 445 5339
over 2 days 17 - 19 Ma