Hantam MTB Uitdaging

Die Hantam MTB Uitdaging vind hierdie jaar plaas op 29 April 2017.

 

Wegspring sal vanaf 7:30 wees van Brandkop Plaas.

 

Daar is verskillende roetes vir oud en jonk. Lekker pryse kan ook gewen word.

 

Saterdagaand om 19:00 sal daar 'n stoordans wees met braaivleis ete teen R120 pp.

2017-04-29
Nieuwoudtville
083 633 0669
1 day only