Laerskool Vredendal Valentynsdans

Laerskool Vredendal Valentynsdans

 

Kaartjies beloop R300 en drag is semi-formeel. Daar sal ook kontantkroeg wees.

 

Plek : Rooirand Velstoor , Kapel

 

Daar sal shuttels beskikbaar wees tussen Vredendal & Kapel.

2017-02-18
Vredendal
027 213 2629
1 day only