Fryerscove Challenge

Fryerscove Challenge 26 Desember 2017!!!!!!!

 

Roete- n 10km pretdraf/stap en fietsry tussen Strandfontein en Doringbaai

Beginpunt- Strandfontein kerkie ACsv terrain en eindig by Fryerscove wyne en die Jetty Restaurant op Doringbaai.

Tyd 9h00

Lucky draws om 11uur op jetty ons poog om soveel gelukkige trekkings as moonlik te kry sodat almal iets kan wen. As daar besighede is wat klein pryse wil gee kan hulle my kontak- Adele 0836277759.

Koste vir inskrywing - Donasie

Gelde tbv Kansa, Strandiensspan en Atlete vir Christus- word so verdeel.

 

Nuut vir vanjaar elke deelnemer sal ook n medalje ontvang vir deelname.

Indien jy na afloop van die race wil eet by die Jetty restaurant wil ek voorstel dat jy n bespreking maak .

Jy kan hulle kontak  by 027 2151092 vir besprekings vir die 26ste Des.

Vir enige verder navrae kontak Adele Maass 0836277759.

 

 

 

2017-12-26
Strandfontein
0836277759
1 day only