Huis vol geskenke

 

Dis weer sulke tyd!!  HUIS VOL GESKENKE… Elke Saterdag van November van 9h00 tot 15h00.

 

Nuwe klere, krale, kersgeskenke, koekies, kindergoed…

 

Kom Kyk!

 

Kom kyk terwyl daar nog ‘n groot verskeidenheid is.

 

2015-11-28
Lutzville
027 21 72224
every saturday in Nov