Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Tenkmonsterproe 2022 (Vredendal)

June 9 @ 7:00 pm - 10:00 pm

Uiteindelik kan ons weer saam kuier by die Tenkmonsterproe!
En dis om die draai! Maak 9 Junie 2022 vas op jul kalender.
Weskus Wynroete en GVTEC nooi jou uit om saam met wynmakers, produsente en wingerdboukundiges die 2022 oes wyne te proe by Die Keldery, Vredendal.
Na die proe verkeer ons gesellig en smul aan winter sop & brood platters
Kaartjies beskikbaar by die Toerisme kantoor, Kerkstraat 3, Vredendal. Slegs Kontak
R100 p/p – wyn, sop & brood ingesluit
Navrae: wine@visitnwc.com │ 0834466930

Details

Date:
June 9
Time:
7:00 pm - 10:00 pm
Event Categories:
,