Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Rooms with a View Vroueoggend 2022 (Vredendal)

June 11 @ 9:00 am - 11:00 pm

Dames maak julle reg vir ‘n onvergeetlike vrouekuier  by Rooms With a View saam met
• Stylvol • Hekelwoorde • Orden

Dit gaan ‘n oggend van groot bederf wees jy kan dit nie misloop nie. Vir elke dame is daar ‘n goodie bag en dis nie al nie!!! Ons gaan ook gelukkige trekkings hou!!! Praat van groot pret en ‘n heerlike kuiertyd…

Teen slegs R380pp kan jy jouself lekker bederf. Kaartjies sluit ‘n voorgereg, middagete en ‘n ietsie te drinke in.

Nooi ‘n vriendin, of kom saam met jou ma, suster, of kollega – maak dit ‘n heerlike “girls only” bederf dag.

Vir enige navrae of besprekings kontak Renee van Zyl by 082 934 0629 (ook beskikbaar op whatsapp)

Opskud kaartjies word beperk en daar is al ‘n hele paar tafels bespreek!! Kan nie wag om lekker saam met jou te kuier nie…

Details

Date:
June 11
Time:
9:00 am - 11:00 pm