Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Gifberg Grot Staptog met Matzikama Hiking Club

October 2, 2021 @ 6:00 am - 6:00 pm

Gifberg (Grot 10 km) Hike – Matzikama hiking Club
Kom en geniet n lekker vroeg oggend hike saam met Matzihiking te Gifberg, bring die hele familie,oud en jonk is welkom.
Dit is n gemaklike stap,kinders onder 10 jaar stap gratis.
Dis nog koel soggens op die berg, onthou dus n warm baadjie..
Onthou water en peusel happies.

Datum: 9 Oktober 2021
Vertrek punt : Shell Garage Vanrhynsdorp
Tyd: vanaf 06:00 en vertrek 06:15 stiptelik
Koste : R60 p/p
Kom en ondersteun Matzihiking..
Geniet die avontuur 👣

Kontak: 079 636 8179

 

Details

Date:
October 2, 2021
Time:
6:00 am - 6:00 pm
Event Category: