Die Wes-Kaap blom soos 14 jaar gelede (Maroela Media 13-09-2020)

Three days of adventure and adrenaline in the West Coast (Wesgro)
June 23, 2021
Celebrate Pinotage – our home grown grape varietal! (Visit SA Winelands)
June 23, 2021
Show all

Die Wes-Kaap blom soos 14 jaar gelede (Maroela Media 13-09-2020)

“Dit is ’n kaleidoskoop van kleur wat ontplof het, asof God sy saadpot oor die hele Namakwaland uitgegiet het.”
So beskryf Zebolun Ricardo, ’n toeroperateur vir Zebulon’s Guided Tours, vanjaar se blommeprag in die Wes-Kaap, ná goeie winterreëns oor groot dele van die Wes-Kaap.”

Lees meer:

Die Wes-Kaap blom soos 14 jaar gelede