Doringbaai: Die toonaangewende Suid-Afrikaanse drankmaatskappy DGB, eienaars van die top wynhandelsmerke insluitend Boschendal en Bellingham, het Fryer’s Cove Wines gekoop, een van die mees unieke boetiekwynkelders in die land.
Lees meer: (bladsy 6)