Aan-de- Kleinrivier Padstal

Die Padstal in die Muur" - Aan-de-Kleinrivier Padstal. Hier vind jy plaaslike seisoenale produkte te koop. Van vars groente en vrugte tot ingelegte produkte, heuning, krale, olywe, wingerdhout. Als plaaslik en bekostigbaar! Gaan snuffel gerus rond. Vind die padstal net buite Vredendal op die R362.

Vredendal
084 558 2060