Die eerste gedeelte van Peter van Kets en Jacques Marais se Beyond Lockdown, Beyond Expedition het op Doringbaai afgeskop. Hier het hulle langs die see gedraf en gesoek na die perfekte branders. Hulle is ook verwelkom deur die besonderse gasvryheid van Fryers Cove…
Lees meer op bl. 12: