GEBORG: Hoe goed ken jy die Weskus – van die Swartland tot die Sederberg?
Elke kontinent het ’n weskusstreek, maar net Suid-Afrika het ’n Weskus! Dit
behoort met reg op enige reisiger se moet-doen-lysie: Daar is výf omgewings binne
sy grense.
Hoe goed ken jy die streek? Toets jou kennis met dié vinnige vasvra. Jy wen dalk een
van drie Camp Cover-geskenkbewyse (maak nie saak wat jou puntetelling is nie!):