20 Januarie 2021 deur Suzanne Potgieter
In die afgelope jaar het al hoe meer kelders begin om ‘n bottel of twee, of selfs ‘n reeks alkoholvrye wyne te produseer.
Een van hierdie produsente is Piekenierskloof Wines, wat einde verlede jaar twee gedealkoholiseerde wyne onder hul Six Hats-reeks uitgereik het – ‘n witwyn en ‘n rooiversnit.
lees verder: