Lelarich Self Catering

LeLarich het n huislike atmosfeer, sentraal gelee in Lutzville, stap afstand van die plaaslike besighede soos Ok, apteek, en banke. Ons poog om u n welverdiende wegbreek van die gejaagde lewe te gee in ons stil woonbuurt. Netheid is hoog op ons lys en ons voorsien u van beddegoed asook handdoeke. Lugreellaar en TV met DSTV pakket in elke kamer.  Elke kamer het sy eie badkamer. Daar is n koffiestasie met heerlike tuis gebakte beskuit tot u beskiking. Sakereisigers is baie welkom.

 

027 217 1478 / 083 234 2372
Malanstraat 21