Breekwal Gastehuis

Gelee tussen Clanwilliam en Klawer langs die N7,goed toegerusde selfsorg huisie tussen wingerd op die plaas.  Binne- en Buitebraai, goed omhein met alarm.  Kinder en hond vriendelik.  2 Slaapkamers, 2 Badkamers met oopplan kombuis en leefarea, slaap 5.  Tv, dvd speler en DSTV(op aanvraag) 

Skakel 027 216 1042 of 072 469 4848 vir bespreking.

027 216 1042 / 072 469 4848
Trawal