Pick a Rest

Jou huis in die vreemde, wat 'n keuse bied van ruim kamers.

Boesmanland gasvryheid in die hartjie van Vredendal.

 

Daaglikse skoonmaak en wasgoed dienste.

Alle kamers is toegerus met lugversorging en DSTV

Gaste kan in die gaste sitkamer en in die tuin ontspan

Ontbyt op versoek

Gratis ''WIFI'' .

027 2131422/ 083 659 4498
Saffiersingel 12